Uppies Netbal het Vrydagaand 29 Julie en Saterdag 30 Julie onderskeidelik teen Noord-Kaap en Landboudal kragte gemeet. Alle spanne het baie mooi netbal gespeel en baie goeie uitslae behaal.

Uitslae was as volg:

0/14A wen Noord-Kaap 0/14A 24-17

wen Landboudal 0/15A 31-5

wen Landboudal 0/16A 22-9

0/14B verloor Landboudal 0/14A 7-17

0/19B wen Noord-Kaap 0/19B 17-12

wen Noord-Kaap 0/16A 14-12

verloor Landboudal 0/19B 14-17

 

0/19A wen Noord-Kaap 0/19A 26-19

verloor Landboudal 0/19A 15-17

UPPIES NETBALTOERNOOI PRESTEER

Become a Sponsor