Tydens die finale NK-skietkompetisie wat gehou is op 19 en 20 Augustus 2016, vaar Uppies se skuts besonder goed.

Sportergeweer – Onder 16 Afdeling in beide die staan en drie-posisie.

Francois du Plessis 2x Goud

JP Smith 2x Silwer

Elné du Toit 2x Brons

Veergeweer drie-posisie – Onder 16

Rian  Loots 1x Brons

Pistoolskiet  – Ouderdom Bo 15

Quinette van Niekerk 1x Silwer

Francois du Plessis verower Noord-Kaap Beker vir beste onder 16 Sportergeweerskut.

In die NK-span: 4 lede A-span: (Francois du Plessis, Paul van Zyl, Elné du Toit en JP Smith) en 2 lede B-span: (Juan Steenkamp en Rian Loots).

Baie dankie vir alle ouers se ondersteuning.

FOTO BO:

Agter – Juan Steenkamp, Francois du Plessis, Rian Loots en Elné du Toit

Voor – JP Smith, Paul van Zyl en Quinette van Niekerk

Become a Sponsor