Uitslae van Noord-Kaap seunshokkie proewe:

Die volgende spelers is opgeneem in die betrokke spanne. Baie geluk.

Noord-Kaap 0/14:  Theuns Theunissen

Joshua Coghlan ( Nie-reisende reserwe )

Noord-Kaap 0/18: Morne Dlephu ( Nie-reisende reserwe )

UPPIES HOKKIE THEUNS, MORNE EN JOSHUA

FOTO BO:

Theuns, Morne, Joshua

ECHS toerspanne na Nederland:

Na afloop van die Elsie Coetser hokkieskool bygewoon in die Maart/April vakansie, is daar toernooispanne gekies wat die Elsie Coetser hokkieskool later vanjaar in Nederland gaan verteenwoordig. Baie geluk aan die volgende spelers van Hoërskool Upington wat in die spanne ingelsuit is:

0/16: Theuns Theunissen

0/18: Hendri de Beer, Justin Clarke

UPPIES HOKKIE JUSTIN HENDRI EN THEUNS

FOTO BO:

Justin, Hendri, Theuns

Become a Sponsor