Die 0/11 tennisspelers van Willem Postma Primêre Skool, het tydens die Truida-Kestell tennisstoernooi eerste plek en tweede plek verower. Die dogters het eerste gekom en die 0/11 seuns was tweede. Daar was 65 spanne wat deelgeneem het.
Ons is baie trots op die 2 spanne!
Become a Sponsor