)
Interhuis Atletiek Trofeewenners – Hoërskool Die Wilgers

Interhuis Atletiek Trofeewenners. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, is super trots op elke Wilgie-atleet, Interhuis Atletiek Trofeewenners en ondersteuner vir ‘n baie suksesvolle interhuisbyeenkoms. Die skool sien uit na die atletiekseisoen…