)
Artistiese Gimnastiek Distrikskompetisie – Worcester-Noord Primêr

Artistiese Gimnastiek Distrikskompetisie. Worcester-Noord Primêre Skool is ongelooflik trots op Zahn Hugo wat Saterdag, 27 Julie, by die Artistiese Gimnastiek Distrikskompetisie besonders goed presteer het. Sy het in vlak 6,…