)
SASN Fast Five kampioenskap – HTS Middelburg

SASN Fast Five kampioenskap. HTS Middelburg se meisiespanne het dag 1 van die SASN Fast Five kampioenskap hul staal gewys met uitstaande vertonings. Die span het al drie van hul…

Fast Five Netbal SA’s – Hoërskool Jim Fouché

Fast Five Netbal SA’s. Twee van Hoërskool Jim Fouché se netbalspanne, o.17 en o.15, het hul skool verteenwoordig by die Fast Five Netbal SA’s. Uitslae behaal: O.17 Span O.15 Span…