Rolbal nuus van af DF Malan Hoërskool
Armand Ascarey is ‘n kranige jong atleet. Hy het reeds op verskeie sportgebiede presteer ten opsigte van rolbal en toutrek waar hy verskeie toekennings ontvang het. Tydens die onlangse SA…
Hoërskool Strand Rolbal nuus
Juan Joubert is in gr 8 en was lid vd WP rolbalspan wat goud gewen het by die SA kampioenskap tydens die April vakansie in Bloemfontein








