)
Hoërskool Punt, Mosselbaai, WISH-projek

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] WISH (Wees Iemand Se Held) is ‘n gemeenskapsprojek van Hoërskool Punt in Mosselbaai. Leerders deel gereeld kruideniersware en toiletware uit aan behoeftige gesinne in hul skoolgemeenskap. WISH…

HOËRSKOOL Punt WISH-PROJEK

Hoërskool Punt in Mosselbaai se WISH-projek het vroeër vanjaar begin.  Dit beteken eintlik WEES IEMAND SE HELD! ‘n Paar van die Wish-leerders het op 11 Mei 2018 die Môreson-kinderhuis besoek…