)
Noordheuwel Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Nelspruit

Noordheuwel Atletiekbyeenkoms. Dit was gewis die ver ry en laat nag werd, want NHS se atletiekspan het omtrĆ©nt op Vrydag 13 Februarie spiere gebult en met volle oorgawe die bestes…

Interhuis 2025 – HoĆ«rskool Nelspruit

Interhuis 2025. HoĆ«rskool Nelspruit se 2025-weergawe van die jaarlikse interhuis het gesorg vir vuurwarm atletiek in snikhete weer. Dit het ongetwyfeld die waarde van ‘n intensiewe oefenkamp gedurende die vakansie,…