Vyf Liggies gekies vir Mpumalanga skietspan
Die Liggie skuts wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga skietspanne staan (v.l.n.r.): Liza Giliomee (spanbestuurder), Sophia Giliomee en Sumé Snyman. Voor sit (v.l.n.r.): Erenst Botha, Morné van Aswegen en…








