)
Vrystaat Skole Rugby – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Skole Rugby. Hoërskool Jim Fouché vier Vrystaat Skole Rugby trots met 13 uitverkorenes in Provinsiale Spanne. Die Vrystaat Skole Rugbylandskap het onlangs ’n stewige inspuiting van talent gekry toe…

Vrystaat Skole Rugby – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat Skole Rugby. Vyf seuns van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein is gekies vir die onderskeie Vrystaat Skole Rugby spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf

Vrystaat Skole Rugby – Hoërskool Sentraal leerders in spanne

Vrystaat Skole Rugby. Vyf rugbyspelers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, is in die onderskeie Vrystaat Skole Rugby spanne ingesluit: Vrystaat o.17 Vrystaat Arende Grant Khomo o.16 XV Afrigter: Mnr. Hendré…