Hoërskool Strand – Nuus
Op Vryheidsdag, 27 April 2017, het Eendrag Manskoshuis in Stellenbosch ‘n Leierskap Ontwikkelingsfunksie aangebied en ek en ‘n medeleerder, Nicky-Louise Byrne het die geleentheid gekry om Hoërskool Strand te verteenwoordig.…








