TSA Mini Series – Hoërskool Waterkloof se Wian du Plessis wen
TSA Mini Series. Wian du Plessis, leerder van Hoërskool Waterkloof, het die TSA Mini-series seuns o.14-enkels gewen. Dit het vanaf 24 tot 26 Maart in Potchefstroom plaasgevind. Wian en sy…








