Trompoppies kompetisie – Hoërskool Jim Fouché skitter
Trompoppies kompetisie. 🎉 JF Trompoppies skitter by hul eerste kompetisie! Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, vier met trots die ongelooflike prestasies van hul Trompoppies wat die afgelope naweek aan hul eerste…









