SA Gimnastiek Kampioenskap – Tristan Vlok eerste posisie in SA
SA Gimnastiek Kampioenskap. Tristan Vlok (graad 10) in Hoër Jongenskool Paarl, het 2 Oktober aan die SA gimnastiek kampioenskap te Gauteng deelgeneem. Hy het in twee van die roetines goud behaal.…








