Talent Africa Nasionale kompetisie – HoĆ«rskool Bastion
Talent Africa Nasionale kompetisie. Zihandri Lange, leerder van HoĆ«rskool Bastion in Roodepoort, het deelgeneem aan die akro-en dans kompetisie tydens die “Talent Africa” Nasionale kompetisie”. Sy het skitterend presteer en…









