)
Hoërskool Punt se lang- en kortafstand atlete

Op Vrydag, 8 September 2017 het 25 van Hoërskool Punt se lang- en kortafstand atlete vertrek om aan die jaarlikse Swellendam-aflosbyeenkoms deel te neem. Die byeenkoms het goeie kompetisie opgelewer.…