)
Superliga swemkompetisie – Hoërskool Swartland

Superliga swemkompetisie. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het hierdie jaar ingeskryf vir die A-afdeling van die Superliga swemkompetisie. Die skool het meegeding teen die sterkste skole in die Boland, onder andere skole…