Sportgeskiedenis – Hoër Meisieskool Oranje in Gholfliga
Sportgeskiedenis – Hoër Meisieskool Oranje het ’n nuwe bladsy in hul sportgeskiedenis omgeslaan. Vyf van hul leerders het Maandag vir die eerste keer in die Mangaung Hoërskole-gholfliga afgeslaan. Lize du…









