Krieket T20-reeks – Paarl Gimnasium vs Bishops Diocesan College
Krieket T20-reeks – Die afgelope week het Paarl Gimnasium en Bishops Diocesan College mekaar die stryd aangesê in ’n T20-reeks krieketwedstryde. Dit het vir baie opwinding, teleurstellings én gloriemomente gesorg…









