Bergfietsnuus – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria blink uit
Bergfietsnuus. 🚴♀️ Bergfietsnuus van AHMP – Meisies wat die berg tem! Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se bergfietspan het weereens gewys waarom hulle aan die spits van skolefietsry staan! By…









