Hokkiebestuur – HoĆ«rskool Potchefstroom Gimnasium
Hokkiebestuur -HoĆ«rskool Potchefstroom Gimnasium is trots om aan te kondig dat drie van hulle hokkiepersoneellede verkies is tot die Noordwes hokkiebestuur. Hierdie benoemings getuig van hul uitmuntende betrokkenheid, kundigheid en…









