)
SANESA Toekenningsaand – HoĆ«rskool Waterkloof

Ruiterkuns. Anneri Vorster, leerder van HoĆ«rskool Waterkloof en haar perd, Africa’s Sharak, het die Victor Ludorum Nasionale Trofee by die SANESA toekenningsaand ontvang. Annerie is die beste ruiter in Suid-Afrika…