)
SANESA NC Q1-kompetisie – Welkom Gimnasium

SANESA NC Q1-kompetisie – Welkom Gimnasium se ruiterspan het die afgelope naweek deelgeneem aan die SANESA NC Q1-kompetisie. Dit was ‘n bewys dat harde werk en toewyding vrugte afgewerp het.…