Afrika o.18o.20-atletiekkampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje
Twee Oranje-atlete skitter op Afrika verhoog – ‘n ware trotse oomblik vir Bloemfontein! Wanneer jy dink aan toewyding, talent en deursettingsvermoë, kan jy nie anders as om aan Cara Smith…
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskappe – Oranje Meisieskool
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskappe. Die blonde blits van Hoër Meisieskool Oranje, Rumé Burger, het die naweek vier Vrystaatrekords in vier wedlope behaal. Die naweek, by die Vrystaat hoërskole-atletiekkampioenskappe in Bloemfontein het…









