“Read Aloud Day” – Primêre Meisieskool Oranje neem deel
“Read Aloud Day”. Vandag, 1 Februarie, is Internasionale “Read Aloud Day”. By Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het die hele skool tydens die dag deelgeneem. Die hardop lees aktiwiteite is…








