)
Raadsvoorsitters Tweede Kwartaal – Primêre Skool Naudeville

Raadsvoorsitters Tweede Kwartaal – Primêre Skool Naudeville het die nuwe Raadsvoorsitters met groot trots aangekondig. Hulle sal gedurende die tweede kwartaal die leiding neem. Hierdie leerders sien met geesdrif daarna…