)
Provinsiale IT Vaardigheidskompetisie – Hoër Jongenskool Paarl

Provinsiale IT Vaardigheidskompetisie. Vier van Hoër Jongenskool Paarl se Graad 11 IT-seuns het aan ‘n provinsiale vaardigheidskompetisie deelgeneem by HTS Bellville. Daniël Nolte van HJS het die tweede plek behaal.…