ATKV Redenaars – Primêre Skool Worcester-Noord
ATKV Redenaars. Sewe leerders van Primêre Skool Worcester-Noord is deur na die ATKV se semi-finale rondte. Die semi-finaal vind volgende week plaas by Hoërskool Bellville. Die Noordjies na die semi-finaal:…
Mrs/Mr/Miss Western Province – Primêre Skool Worcester-Noord
Mrs/Mr/Miss Western Province. Twee leerders van Primêre Skool Worcester-Noord het op Saterdag, 2 Desember, hul model-vernuf by die Mrs/Mr/Miss Western Province 2023 te Bellville vertoon. Mini 4 tot 6 jaar…









