Wes-Kaap Hoërskole-atletiekkampioenskap – HJS presteer
Wes-Kaap Hoërskole-atletiekkampioenskap. Die Wes-Kaap Hoërskole-atletiekkampioenskap is 17 en 18 Maart by die Dal Josafatstadion in die Paarl aangebied. Hoër Jongenskool Paarl het twaalf medaljes verower – vyf goud, twee silwer…








