Oos-Vrystaat Atletiek: Hoërskool Ficksburg atlete skitter
Oos-Vrystaat Atletiek. Hoërskool Ficksburg se atlete het die naweek van 18 Februarie uitstekend gevaar tydens die Oos-Vrystaat atletiek byeenkoms. Hier volg die uitslae van Hoërskool Ficksburg se atlete by die…
Oos-Vrystaat Atletiek – BVHS skitter in atletiek
Oos-Vrystaat Atletiek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is beslis ‘n skool om mee rekening te hou op die atletielbaan en -veld. Die stand van medaljes tydens die Oos-Vrystaat Atletiek bevestig waarom BVHS…








