)
Hoërskool Keimoes se omgee-projek help die minderbevoorregte leerders

Twee opvoeders, Juf Marinda Coetzee en Juf Ilse Kotze, te same met van die senior leerders by die skool,het die nood raakgesien en besluit genoeg is genoeg.  Baie leerders kom…