Vrystaat Netbalkampioenskappe – BVHS o.17’s na SA’s
Vrystaat Netbalkampioenskappe: Silwer en brons vir Voortrekker se kampioene! 🏐 Voortrekker se netbalsterre het op Saterdag, 14 Junie, by Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein kragte gemeet teen van die Vrystaat…









