)
NOMADS SA Gholf – Rustie, Alyssa Goosen in NW Vrouegholfspan

Nomads SA Gholf. Hoërskool Rustenburg leerder, Alyssa Goosen, is tot die Noordwes vrouegholfspan verkies. Alyssa en haar span gaan die Noordwes-Provinsie vanaf 3 tot 5 Julie verteenwoordig. Die span neem…