)
Nasionale Skoleskaak – HoĆ«rskool Hugenote staan uit!

Nasionale Skoleskaak – HoĆ«rskool Hugenote, in Springs, se skaakspan het rede om fees te vier! Twee briljante skaakspelers, Alexis Dankaert en JaunrĆ© du Toit, het uitsonderlike prestasies behaal en gaan…

Skaak nuus uit die kantoor van Laerskool Outeniqua

RenƩe Badenhorst en Cherise Spangenberg is opgeneem in die SWD dogters skaakspan wat in Januarie aan die Nasionale Skaakkampioenskappe in Boksburg gaan deelneem.