)
Nasionale Hoërskole-atletiekbyeenkoms – Oranjeniete blink uit

Nasionale Hoërskole-atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool se atlete het die afgelope naweek aan die Nasionale Hoërskole-atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Hulle met puik vertonings die skool se naam hoog gehou. Die volgende…