Nasionale Basketbal Kampioenskappe – Hoërskool Oos-Moot
Nasionale Basketbal Kampioenskappe. Hoërskool Oos-Moot leerder Alisha Kruger, het as deel van die Gauteng Provinsiale Dames Basketbalspan deelgeneem aan die Nasionale Basketbal Kampioenskappe. Met die aankondiging van die 0.18 Dames…









