Onderhoofleiers 2025/2026 – Hoërskool Sentraal maak bekend
Onderhoofleiers 2025/2026 aangekondig. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het op feestelike wyse hul Onderhoofleiers vir die 2025/2026 aangekondig. Dit is ’n oomblik van trots en belofte vir die toekoms. Die verkiesing van…









