)
NFS Junior Rhino Hokkiespan – HoĆ«rskool Goudveld

NFS Junior Rhino Hokkiespan. HoĆ«rskool Goudveld vier hokkieheldinne: Vyf leerders gekies vir die NFS Junior Rhino-span. HoĆ«rskool Goudveld in Welkom is in rep en roer van trots! Die skool het…

Hokkie Kaptein -Ontmoet Mienke Nieuwenhuis Hoƫrskool Goudveld

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met HoĆ«rskool Goudveld se 1ste dogters hokkiespan kaptein, Mienke Nieuwenhuis. Mienke behaal die vierde doel in ons reeks oor…