)
SA o.19 Vrouekrieketspan – Mieke, HoĆ«rskool Kemptonpark se trots

SA o.19 Vrouekrieketspan. HoĆ«rskool Kemptonpark vier ’n merkwaardige prestasie! Die Kempies is besonder trots op Mieke van Voorst wat gekies is vir die Suid-Afrikaanse O.19-vrouekrieketspan. Hierdie span neem van 18–29…