)
Wes-Kaap Skole-bergfietskompetisie – Paarl Gimnasium

Wes-Kaap Skole-bergfietskompetisie – Paarl Gimnasium se fietsryers het behoorlik hul staal gewys. Die fietsentoesiaste het onlangs hul skool met trots verteenwoordig by die Wes-Kaap-skole-bergfietskompetisie. Vyf van die fietsryers het die…