)
Matriekuitslae 2025 – HMS Bloemhof – Beste Skool in die Land!

Matriekuitslae 2025 – Hoër Meisieskool Bloemhof is met trots gekroon as die beste Afrikaanse skool in Suid-Afrika. Die klas van 2025 het dié titel met glans bevestig deur hul uitmuntende…

Matriekklas van 2025 – Hoërskool Bultfontein

Matriekklas 2025 – Hoërskool Bultfontein skryf geskiedenis met hul Matriekklas van 2025. Bulties behaal vir die afgelope 25 jaar ‘n 100% slaagsyfer, asook ‘n indrukwekkende 15 onderskeidings. 32 Leerders van…

Matriekuitslae 2025 – Hugenote Hoërskool

Matriekuitslae 2025. Hugenote Hoërskool, Wellington vier vanjaar hul 100% slaagsyfer en ander prestasies. Die skool is ook baie trots op Elena Duvenage, die skool se Dux-leerder. Elena slaag met 7…