)
Die ’77-Matriekklas bring hulde aan Hoërskool Strand

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die “VERSKRIKLIKSTE MATRIEKKLAS” (volgens mnr. Marius van Zyl, oud-adjunkhoof van Hoërskool Strand ) het op 7 Oktober 2017 hul 40-jaar skool reünie by die Strand Gholfklub gehou. Hierdie oud-arende het verseker ag geslaan…