Loumari Muller van Hoërskool Punt
Die Burger het vanjaar vir die eerste keer ‘n gratis Wiskunde-kompetisie vir hoërskool-leerders aangebied. Leerders in Die Burger se verspreidingsgebied kon aanlyn inskryf vir die kompetisie wat hul vaardigheid in en…








