Sentraal-Gauteng Tennisspan – HoĆ«rskool Linden tennis skitter
Sentraal-Gauteng Tennisspan. JanĆ© Serfontein, graad 10 leerder van HoĆ«rskool Linden in Gauteng, is onlangs na afloop van die Sentraal-Gauteng proewe as die nr. 4-tennisspeelster vir die o.19A Sentraal-Gauteng tennisspan gekies.…









