)
Lofeendjie VCSV-dag – Primêre Meisieskool Oranje leer meer

Lofeendjie VCSV-dag. Op Vrydag, 3 Februarie, het Primêre Meisieskool Oranje se Lofeendjie VCSV-dag plaasgevind. Hierdie dag was gevul met speletjies, lofprysing, les-aanbiedings en groepie-tyd. Die leerders het meer oor Jesus…