)
Netbal Kapteine – Schools That Rock gesels met Lindiwe Maribe 

Netbal Kapteine. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Lindiwe Maribe. Lindiwe is die netbal kaptein van Hoërskool Adamantia in Kimberley se 1ste Netbalspan. Lindiwe teken…