Liggies vereer vir harde werk tydens prysuitdelingsfunksie
Die leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, is op Donderdagaand, 18 Oktober, tydens die jaarlikse prysuitdelingsfunksie vereer vir hulle harde werk en getroue toewyding die afgelope jaar. Die…









