)
Ligbron Top 10’s geniet bederf-uitstappie

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se Top 10 leerders van elke graad is op Vrydag, 3 Augustus, beloon vir hulle harde werk gedurende die afgelope kwartaal.